Home ENTER WEBSITE
Display 1024x768
© 2010 Thandulula. All rights reserved.
Developed and Maintained by IT Support & Training
Welkom by Thandulula se webwerf, ek sal julle met graagte wil ontvang  want ek wéét julle verblyf sal aangenaam wees. Ons verwelkom almal van jonk tot oud daarom is ons ook kinder-vriendelik want ons Rietbos eenheid is spesiaal vir ouers met klein kinders wat gebruik kan maak van ons lae buite seisoen tariewe en met ‘n spesiale aanbod boonop. Vir pensioenarisse het ons ‘n verminderde tarief tydens buite seisoen tyd !! Stap dus gerus verder deur ons inligting en foto bladsye, kliek net op ...ENTER WEBSITE… en ons wêreld word vir julle oopgemaak.

Welcome to our website - please click on ...ENTER WEBSITE... and page through our information and photo pages. Note that we are child friendly and that we have specials for pensioners and out of season stays. We welcome our guests personally and would love to spoil you rotten at Thandulula.
"Ons Praat ook Afrikaans"

Click HERE for our mobi site for small Smart Phones

and older type feature phones.

Home